Skakel, WhatsApp of kom loer in. Call, WhatsApp or just come in.
Skripte gaan na een WhatsApp-nommer. Alles anders — 'n vraag, 'n klagte, 'n kwotasie vir 'n werkplek — kan hier begin. Scripts go to one WhatsApp number. Everything else — a question, a complaint, a quote for a workplace — can start here.
Direkte lyneDirect lines
-
HoofkantoorHead office Die Meul Sentrum, 14 Bergsigweg, Paarl 7646Die Meul Centre, 14 Bergsigweg, Paarl 7646
Algemene navraagGeneral enquiry
Vir enigiets wat nie 'n skrip is nie. Ons kom binne een werksdag terug. For anything that is not a script. We come back to you within one working day.
Wie om te belWho to call
Die vinnigste pad na 'n antwoord. The fastest route to an answer.
'n HerhaalskripA repeat script
WhatsApp 082 555 0256 met 'n foto. Dit is die enigste kanaal wat ons vir skripte gebruik, sodat niks tussen vier takke wegraak nie.WhatsApp 082 555 0256 with a photo. It is the only channel we use for scripts, so nothing gets lost between four branches.
Iets by die kliniekSomething at the clinic
Skakel 021 300 4256 en vra vir die suster. Vir die meeste dienste kan jy net inloop.Call 021 300 4256 and ask for the sister. For most services you can simply walk in.
Iets het skeefgeloopSomething went wrong
E-pos hallo@bergkruid.co.za. Dit gaan direk na die eienaar toe, nie na 'n toonbank nie.Email hallo@bergkruid.co.za. It goes straight to the owner, not to a counter.